Successfully reported

SeaView Haven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie is 'n verkorte weergawe, 'n volledige weergawe is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook binnenshuis is verbode.
GEEN troeteldiere word toegelaat nie.
Geen groepe, studente, matrieks of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes, word toegelaat om te bespreek nie. Die akkommodasie maak slegs voorsiening vir gesinsvakansies.
Die eiendom laat geen funksies of partytjies van enige aard toe nie.
Geen slagting van lewende diere word by hierdie eiendom toegelaat nie.
Dit is 'n huis in 'n huisdorp, geraasvlakke moet dienooreenkomstig gehandhaaf word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, Zinkwazi is in 'n bewaringsgebied en vuurwerke is onwettig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 625
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 625
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 625
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Panorama Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e0dbd76924bca6f2336a1409b9657033026492a99586489e6ce6022cad832bada681b2327a0042c03c6e4a43c02ac9a9b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 625 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 52 Panorama Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2871368 31.436143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang