Sedgefield Huts
Beskrywing
Die Porcupine and Honeybee Hut beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Hierdie 2 hutte deel 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die hutte.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rooikat het 2 enkelbeddens en 'n stoepie met 'n pragtige uitsig oor die meer en berge. Dié hut het sy eie stort, toilet en kombuis met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaat-gasstoof, ketel, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die hutte.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let daarop dat daar 'n grondpad is. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloud 9 Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang