Successfully reported

Sedgefield Huts

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Susan Y
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stukkie paradys tussen niks en nerens. Skoon en netjies met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil F
1 nag
5.0
Sep 2025

A pleasure. Serene rustic. Well thought out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, netjies en 'n goeie wegbreek. Vir seker. Uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It z. It was a great and grand outing considering the venue. If anyone is looking to be part of nature and do so safely Sedgefield huts is the place to be. An adventure. Could you please provide a double or king size bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Hut and facilities, perfect. The roads are OK for normal vehicles. Tranquil, a perfect rest. Do not follow GPS, use directions provided. OK for normal vehicles. It will be a challenge during rain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goed ingerig met asemrowende uitsigte. Rus en vrede vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Loved every minute. Lovely 3-night stay, farm road not a problem. Definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Pragtige plekkie en mooi uitsig. Dis 'n pragtige plekkie en ons sou graag langer wou bly. Baie mooi uitsig. Plekkie het alles wat nodig is. Baie goggas, verstaanbaar dit is tussen bome en bos. Sal net voorstel dat beddegoed op die dag wat gaste kom opgesit moet word. Anders as dit was alles perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill F
1 nag
4.6
Feb 2025

A magical forest setting, enjoy a campfire and the stars. They had a good selection of crockery and cutlery, and the kitchen was user-friendly. Nice size coffee mug - but no complimentary coffee/tea or sugar (I do think that should be an industry norm). Linen and towels could do with an upgrade, but the bed was comfy, everything clean, and it had a quaint camping feel to it. Lovely, I would recommend it just for the views, also a short walk to Cloud 9; the paragliding drop zone, great for a sunset vista. Although no Wi-Fi available, mobile data signal is strong - so no worries about lack of comm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari J
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Naweekwegbreek - Heerlik rustig en stil. Het die naweek in die Rooikat-hut gebly. Dit was lekker, rustig en stil – presies wat ek nodig gehad het om my batterye te herlaai. Nie luuks nie, maar dit maak nie saak nie, want hier kan jy net ontspan. Perfek om weg te breek van die gejaag en geraas. Die grondpad is nie sleg nie, maar sodra jy van die (hoof)-grondpad afdraai en hoër die berg op beweeg na die hutte toe, raak die pad nouer en moet jy mooi navigeer en op die spoor bly. Die slaaphut is apart van die kombuis/badkamerhut, wat almal netjies en skoon was. Onthou, jy is in die natuur en daar is baie (scary-looking) spinnekoppe! Die uitsig oor die vallei is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9 Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9tk0UAfwQbE6HfX9Obf94AFttpzsOYnLLzV9KHlsKO8LnzMwW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Cloud 9 Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.009931520896 22.815217980903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang