Successfully reported
+21

See n Bos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Dahlia Street, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

See n Bos is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar perseel in 'n natuurbewarea in Blue Horizon Bay. Dié woonstel is toegerus om beurtkrag te hanteer en bied gerieflike toegang tot die hoofstrand, net 1 km verder, wat dit 'n ideale bestemming vir hengelaars maak.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die woonstel het genoeg kasspasie, 'n TV en 'n tafel. Die kombuisie is met 'n yskas, lugbraaier, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan braai terwyl hulle die sonsondergang oor die water bewonder en daar is 'n kans om wild in die tuin raak te sien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, netjies en skoon met perfekte see uitsig. Die plek was baie lekker met die perfekte uitsig oor die see. Baie netjies en skoon met alles w...
Sien meer
Jan 2025
Phlip B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig. Baie mooi! Heerlik gebly. Netjies en skoon. Kan beslis aanbeveel.
Des 2024
Shiney V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.
Sep 2024
Daniel K
Saam met lewensmaat
4.8
Oornag fasiliteite uitstekend. Diens is uitstekend.
Jul 2025
Antanio B
Saam met lewensmaat
4.8
Did not want to leave. Excellent accommodation and beautiful view while you braai.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mauritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Dahlia Street, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink See n Bos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Dahlia Street, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99df364d568a7eb5636d2eb35683f4c508acb07240c75186802648d6eb3f4a0a6af4107323647934bb4176fce87246fe8aa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 12 Dahlia Street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9709072 25.2578516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang