See Uitsig 12
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie swem-, badhanddoeke en kombuisdoeke saambring. Geen handdoeke word voorsien nie.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen vuurwerke, 'snap-poppers', skaatsplanke of rolskaatse word toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Geen inklok of uitklok op Kersdag of Nuwejaarsdag nie.
Die eenheid word nie skoongemaak nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Garden Road, See Uitsig 12, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang