Successfully reported

Seemeeu

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Conrad D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing. Ons het baie lekker gebly. Sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik en fantasmagories. Ek sal dit beslis weer gebruik om net te rus. Wat 'n aangename plek om in te bly. Daar was nou alles wat jy nodig sou hê, tot naelknippers en skêre. Die plek is super netjies en die bed was so lekker om in te slaap. Die see branders daar naby het my lekker aan die slaap gesus soos reëndruppels op die dak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan & Alta C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker gekuier in 'n stil en rustige omgewing. Vyfster akkommodasie. Fantastiese plek, goed toegerus. Toesluit motorhuis is 'n bonus. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige verblyf saam eggenoot en familie. Baie mooi huis, goed ingerig met als wat 'n mens nodig mag kry, pragtige see-uitsig. Was ons tweede keer daar en geniet ons verblyf elke keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig en ontspanne. Huis baie mooi, netjies en gerieflik. Baie lekker gekuier, het baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Seemeeu
Baie dankie Annelize Kom kuier gerus weer. Groete, Yolanda

Naomi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Een van die lekkerder plekkies wat ons by gebly het! Hierdie is een amazing plekkie! Het al my verwagtinge oor tref! Sou beslis langer wou bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Seemeeu
Baie dankie Naomi Kom kuier gerus weer. Groete Yolanda

Marlese C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker kuiers rondom die kaggel met die gedruis van die branders op die agtergrond. Seemeeu is 'n ruim, smaakvolle huis wat aan al ons behoeftes voldoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneman P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Mooiste beste huisie en baie baie gemaklik en waarde vir geld. Beste verblyf ooit. Wonderlike plek, baie doeltreffend, skoon en gemaklik. Ons het so lekker gekuier en wou nie vertrek nie. Ons gaan vir seker weer daar bly en die keer vir baie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Seemeeu
Hallo Janneman Ag, dit is nou so lekker om te hoor - baie bly julle het jul kuier geniet. Maak gerus weer so! Groete Yolanda

Tania D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik gerus in 'n pragtige omgewing. Dis 'n pragtige en goed toegeruste plekkie, baie smaakvol, netjies en absoluut alles wat 'n mens mag nodig kry. Sou maklik nog 'n week kon bly. Heerlike binnebraai wat beslis handig te pas kom met die wind. Awesome plek, kan dit definitief aanbeveel. Baie goeie diens en hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Seemeeu
Hallo Tania Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom! Groete Yolanda

Magdaleen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf met alles en meer! Het heerlik gebly, pragtige huis en omgewing, mooiste uitsig. Kan vir niks meer vra, verblyf voldoen aan alles en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Seemeeu
Hallo Magdeleen Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Julle natuurlik welkom om weer te kom kuier. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 875
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 875
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 875
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Penquin Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA324d8c57ad4bb4a8cb7e243199356266f5a1102105a51fcef9e3dd1daa2becbc07a35846d1b510f3f33c236c2f9ab882b342?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 875 per nag, vir 4 mense 80 5 1 5 18 Penquin Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.107515212783 18.304599504517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang