Seesig
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is nie binne die eiendom of gebou toegelaat nie. Geen geraas of musiek word toegelaat nie. Geen partytjies of geleenthede nie, insluitend vrygeselpartytjies. Spitbraaie word nie toegelaat nie. Geen troeteldiere nie, tensy vooraf gereël. Om addisionele skoonmaakfooie te vermy, los asseblief die eiendom in dieselfde toestand as wat dit gevind is. Aangesien al die eiendomme residensiële huise is, sal gaste se respek vir die eiendom sowel as die bure waardeer word. Die perseel word nie verhuur om 'n plek vir vriende, familie of ander genooides te bied nie.
Oortreding van enige van die voorwaardes in hierdie paragraaf sal lei tot onmiddellike uitsetting en verbeuring van die sekuriteitsdeposito.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Seesig Road, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang