Successfully reported

Seesig Chalets

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Anemoon
Selfsorg.
Seester
Selfsorg.
Witmossel
Selfsorg.
Swartmossel
Selfsorg.
Albatros
Selfsorg.
Strandloper
Selfsorg.
Tobie
Selfsorg.
Duiker
Selfsorg.
Oester
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 130
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 130
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZGIxODczLWE2ZjUtNGI2Yy1iODExLTY1MzFkMzBhZGUwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag (plek vir 6) 65 5 1 5 Seesig Chalets Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42564372577 21.336581801483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang