Successfully reported
+90

Seesig Chalets

  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 130 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seesig Chalet is vakansie-chalets naby die hoofstrand in Jongensfontein, 'n kusdorpie langs Stilbaai op die skilderagtige Tuinroete. Die chalets is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n rustige selfsorgvakansie by die see. Hierdie eenhede kan 4, 6, 7 of 8 mense akkommodeer.

Die kuslyn bied sandstrande, rotsagtige kuslyne, en baie rotspoele vir kinders om in te speel en daar is ook genoeg geleentheid vir visvang en swem, asook walviskyk in seisoen.

Verblyf word gebied in 9 volledig toegeruste selfsorgwoonstelle. Elke chalet het 'n leefarea en 'n kombuis toegerus met 'n vierplaatstoof en kookplaat met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, en alle eetgerei en breekware. Elke chalet het onderdakbraaigeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met 'n beperkte DStv-pakket. Jy word toegelaat om jou eie dekodeerder en kortkaart saam te bring indien jy meer programme benodig. Daar is 'n gemeenskaplike braaikamer beskikbaar vir alle gaste by Tidal Pools. Parkeerplek op die perseel word voorsien.

Ons verskaf nie beddegoed, handdoeke en skoonmaakmiddels nie. Beddegoed en handdoeke kan by 'n privaat entiteit in Jongensfontein gehuur word.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 225

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seesig Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 130
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 130
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZGIxODczLWE2ZjUtNGI2Yy1iODExLTY1MzFkMzBhZGUwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag (plek vir 6) 65 5 1 5 Seesig Chalets Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42564372577 21.336581801483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang