Successfully reported

SeeSkulp 5

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
George F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Dit was baie lekker, sentraal geleë en die see uitsig is 'n bonus. Dis 'n jammerte dat daar teelwerk en grinder geraas was deur die dag, anders was dit lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal definitief weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Woonstel ten volle ingerig met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik by die see. Ons het heerlik gebly by Seeskulp 5. Michelle is 'n vriendelike gasvrou en hulle woonstel het alles wat ons nodig gehad het om ons vakansie lekker te maak. Die see-uitsig is puik en ons het dit baie geniet! Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
SeeSkulp 5
Ek is so bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle gou weer.

Ivanka L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Baie lekker. Ons sal weer gaan. Die plekkie is so goed ingerig en toegerus. Baie netjies en skoon, mooi detail en die seeuitsig was eintlik beter as wat ons verwag het van die fotos af. Ons kon lekker slaap met die klank van die golwe. Ons kinders kon lekker speel. Die swembad is mooi helder en blou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
SeeSkulp 5
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Colin Street, Uvongo, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fadb0d66a3bdb694173a84633ec009ee48765afa53c3abdc579fb5d8b945f14d193202de8e36cb5017e3593cba4107f24f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 60 Colin Street Uvongo 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.830785177192 30.398694916835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang