Selah Cabin II
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R320.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat die solderkamer met 'n trap bereik word en dalk nie vir jong kinders of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Let daarop dat strandtoegang moeilik kan wees wanneer die watervlak as gevolg van weerstoestande styg.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek, geraas of geskree word toegelaat nie.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Geen veldmotorfietse, drie- of vierwielmotorfietse word toegelaat nie.
Vuurwerke word nie toegelaat nie.
Maksimum 2 voertuie word per huis toegelaat.
Gaste mag nie dagbesoekers ontvang nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 Phisant Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang