Successfully reported

Selati 103 Guest Cottages

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Matthys Jakobus G
1 nag
5.0
Aug 2025

Gerieflik en op hoë standaard. Goeie keuse gewees om daar te boek. Was daar vir familie-aangeleentheid. Is ingeboek op kort kennis. Sal enige tyd langer daar gaan bly en vandaar die wildtuin verken. Ons eenhede is ook bedagsaam aangepas om gerieflik naby mekaar te wees. Uiters professioneel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon akkommodasie. Oop plan eenheid se badkamer kort 'n opknapping. Ja, verblyf gerieflik naby geleë aan die Kruger Wildtuin Malalane hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik! Jane was baie vriendelik en behulpsaam - het heerlik gebly - alles was baie netjies en skoon - kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
1 nag
4.2
Mei 2025

Waarde vir geld en gerieflike verblyf. Gerieflike verblyf, goeie ligging, waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig, skoon en netjies. Ons het dit baie geniet en die gasheer het haar bes gedoen om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Klipgooi van Malelane hek, ideaal om vroeg en vinnig in Kruger te kom. Voldoende gewees vir 'n oorslaap. Basiese verblyf en was skoon gewees. Kan dalk doen met 'n make over. Ons het een nag oorgeslaap - Kruger was vol en ek het op kort kennisgewing plek by Selati 103 gekry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sanette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Rustig. Ons maak al baie jare gebruik van Selati 103 en sal beslis weer en weer daar gaan inboek. Die plekke is skoon, netjies, gerieflik met alles wat jy benodig en daar is geen lawaai nie. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. By ontvangs word jy ingewag deur 'n vriendelike ontvangsdame wat jou van die instap af sommer welkom en tuis laat voel met haar geselsies en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Selati 103 Guest Cottages
Hi Sanette Thank you for taking the time out to comment on your stay. It was lovely to meet you and I hope to see you again in the future. Glad you enjoyed your stay again. Kind regards Jane

Andrew S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Great location. Conveniently close to Melalane town and KNP. Peaceful location and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Selati 103 Guest Cottages
Dear Andrew, thank you for taking the time to review us, we do appreciate it and I hope to see you again. Kind regards. Jane

Liezil K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2023

Neat cottage. Everything you need is there. Quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ian P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Lekker naby aan die Wildtuin! Altyd 'n lekker bestemming voor dat ons die volgende oggend vroeg in die wildtuin ingaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Selati Crescent, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda52cea9f5f0a3e9649c1f6bee84876ed02968581c9a73ab31d75c40a6d3f1f17620a82da9e5e40aa93a388684ffec28fb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 103 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470631239783 31.549789738419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang