Semane Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Huisreëls
Daar is hout beskikbaar wat gaste met aankoms kan koop.
Daar is slaapplek vir 'n groottotaal van 28 mense, insluitend kinders.
Let asb. daarop dat daar ’n is grondpad van 13,3 km is voordat jy Sesame Lodge bereik.
Neem asb. kennis dat 'n fooi van R50 per troeteldier per nag gehef word indien gaste 'n troeteldier saambring.
WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Semane Lodge, Onderkouga, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang