Successfully reported

Manor House @ SeMoer

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anel F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Moerse nice! Die lekkerste wat ek nog gebly het in Potchefstroom, die natuurskoon is asemrowend. Die huis is van die beste kwaliteit, pragtig. Lirie, my gasvrou, het die ekstra myl gegaan en was heeltyd bereid om te help waar sy kon. Ek beveel dit definitief aan. Dankie, Lirie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Ek sal definitief SeMoer aanbeveel. Die rustigheid was heerlik. Die plaas is pragtig met groot grasperke. Ons het die tyd by SeMoer geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reve B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Mooi verblyf en natuur. Ons voel vir die koste per nag behoort daar voorsiening gemaak te word vir kragonderbrekings, aangesien die verblyf nie goedkoop is nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lirie
Manor House @ SeMoer
Hi Reve, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is in die proses om te kyk na solar. Groete daar

Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie rustig, baie mooi en baie plaas. Die groot grasperk is baie mooi, en die swembad is baie toepaslik. Die kamers is mooi, en dis 'n lekker lewe so op die plaas. Vir rustigheid, is die bestemming die beste. Lekker grondpad vir bergfietsry. Beveel die plek aan vir enige vakansieganger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martjie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Ons was daar vir Noordvaal-hokkie en het eintlik net geslaap. Weens die hokkie moes ons elke dag inry dorp toe. Sou graag meer van die plaas se vreedsaamheid wou geniet. Sou graag minstens WiFi in die kamer wou gehad het om met ons dogter op die dorp te kan gesels. Ons het nie eens gewone selfoonopvangs in die kamer gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Gerieflik op die plaas. Alhoewel ons net 1 nag oorgebly het, was die plek iets besonders. Rustigheid op die plaas, groot grasperk al langs die waterstroom laat mens behoorlik ontspan. Sal beslis volgende keer vir langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Ongelooflike aangename verrassing! SeMoer het al ons verwagtinge oortref, nie net om met ons aankoms uit te vind wie die skrywer was wie se huis dit is nie, maar oor die totale huis. Die smaakvolle meubilering dra by tot die nostalgie en kan jy nie anders as om dit te waardeer en te beleef nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Excellent accommodation and service. We stayed over Christmas - 5 adults and 4 dogs in the main house. Great facilities - very clean and tidy with everything we needed. Our host could not have been more helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2019

Awesome stunning bly plekkie. Die eenhede is werklik so mooi soos die foto's. Die huis en omliggende area is netjies en prentjie mooi. Die kroeg area en swembad het die warm hittegolf meer hanteerbaar gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorindi V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2019

Salig! Rustig, skoon, gesellig! En soveel karakter! Die kamers is so mooi en mens voel so tuis daar! Volledig toegerus en hulle het die wonderlikste kuier/braai-area! Ek sal vir seker weer gou die plaas wil besoek, en dis so naby aan Pretoria en Johannesburg! Beste wegbreek in 'n lang tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lirie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 7 300
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 300
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 7 300
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvallei Muiskraal Farm, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91139ce233dff045860c25e25737a782b1bfa4a91c3f7aa5edf6e44b289e64a60ad84219e3f3e2c2aab09dc7640525f0e238?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 300 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 Rietvallei Muiskraal Farm Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.390841808014 27.139520135284
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang