Successfully reported
+15

Senelle Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Mossop Street, Onrus river, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Senelle Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljee-eenheid wat 10 km vanaf Hermanus en 5,2 km vanaf Onrus geleë is. Hierdie eenheid is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang.

Dié ateljee kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer en kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Daar is ook 'n privaat tuin en braai-area. Hier kan gaste die berg-uitsig geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmien K
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie lekker gebly, sal definitief weer gaan. Is vriendelik ontvang deur die eienaar. Skoon en netjiese plek. Sal dit aanbeveel vir enigeen.
Aug 2025
Danvin S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Plekkie is naby alles geleë. Sal enige tyd plek aanraai.
Aug 2025
Este H
Besigheidsreis
5.0
Die plekkie is mooi ingerig met als wat mens nodig het. Heerlik gebly en baie gasvry ontvang!
Mrt 2025
Everita D
Saam met lewensmaat
5.0
Couldn't ask for something better. You that good relaxing good environment will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Lissa P
Saam met lewensmaat
5.0
Spotless and had everything we needed for a few nights' stay. The accommodation was convenient, spotless, and very friendly and helpful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 73 Mossop Street, Onrus river, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Senelle Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Mossop Street, Onrus river, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2608e0d0054aa5fc48ed5cab6e6bc0072ca672f387c4bff089950a9d7b1fd24c6d52d399438a17d3487d6df8a76b801a5d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 73 Mossop Street Onrus river 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.407443153335 19.16588949453
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang