Successfully reported

Senelle Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elmien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Het baie lekker gebly, sal definitief weer gaan. Is vriendelik ontvang deur die eienaar. Skoon en netjiese plek. Sal dit aanbeveel vir enigeen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Senelle Akkommodasie
Dankie Elmien vir die mooi resensie. Waardeer dit baie. Groete, Suzette

Danvin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Baie vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Plekkie is naby alles geleë. Sal enige tyd plek aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Die plekkie is mooi ingerig met als wat mens nodig het. Heerlik gebly en baie gasvry ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Senelle Akkommodasie
Dankie Este vir die mooi resensie. Ek is so jammer, ek het vergeet om die waaier in die kamer te sit. Jy moes gevra het. Groete, Suzette

Everita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Couldn't ask for something better. You that good relaxing good environment will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Spotless and had everything we needed for a few nights' stay. The accommodation was convenient, spotless, and very friendly and helpful. It is within walking distance to Onrus' quaint shops and coffee spots. We would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaby F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing place. The place was nice and small, the host was really nice and helpful with our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Kon nie beter gewees het nie. Dit is ook nie ons eerste keer daar vir vakansie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trinka D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gerus en verskriklik lekker vakansie gehou. Fantasties gebly en beveel die akkommodasie sterk aan. Het alles wat mens nodig het en dis baie skoon en netjies, wat vir my belangrik is. Verder is dit veilig en privaat. Sal weer daar bly as ek in Onrus wil vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danvin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was 'n fantastiese naweek. Suzette en haar man is baie vriendelik en gasvry en behulpsaam met enige versoek. Die area asemrowend mooi en rustig en veilig. Pragtige plekkie vir 'n paartjie om rustigheid te ervaar. Al probleem, die tyd het te vinnig omgegaan sou baie graag langer wou kuier. Sal beslis weer daar bespreek en sal dit enige tyd aanraai om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Amazing time. First thing I must say is that we felt very safe. It was very neat, clean and comfortable. Parking is very much secure with alarm system that is easy to use. Everything you need is available. The bed was also very comfortable. We had an amazing time at Suzette's place. Thank you Suzette you will definitely see use soon, and thank for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Mossop Street, Onrus river, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31134082a746baf4c24776c1530b8065aa1c43fcf7837c1a0cfc495e9e5418e8e9c72cd25d4c847bbad555988706322d0e7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 73 Mossop Street Onrus river 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.407443153335 19.16588949453
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang