Serendipity Bachelors Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Vanaf R460 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Serendipity Bachelors Studio bied selfsorgverblyf in Despatch, 'n klein dorpie tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die area is stil, wat verseker dat gaste rustig kan rus, met 'n kruidenierswinkel net om die draai vir gerief.
Die ateljee het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, terwyl die badkamer 'n stort het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Verder is daar 'n etenstafel en 'n TV beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Serendipity Bachelors Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 De Klerk Street, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang