4 Serene Palms
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Burnard Street, Palms, Unit 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serene Palms 4 is 'n woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers in die gesogte Strand-Noord-area, slegs 'n paar minute se stap vanaf die Strand-hoofstrand. Die kompleks beskik oor 12 eenhede, wat dit 'n stil en knus verblyf maak.
Die kompleks bied ook 'n swembad, wassery, gimnasium en veilige kelderparkering. Die woonstel bied gratis WiFi, 'n slim-TV en 'n pragtige uitsig oor die Helderberg.
Die woonstel is minder as 'n uur vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront. Die omliggende gebied bied 2 pragtige gholfbane en bekende wynplase.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieth Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 36
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Burnard Street, Palms, Unit 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Serene Palms het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Burnard Street, Palms, Unit 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang