Successfully reported

Serenity

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtig, skoon en netjies. Griekse-eiland-gevoel, rus vir die siel! Serenity se akkommodasie en fasiliteite is absoluut fantasties, perfek geleë met 'n sprokiesmooi uitsig oor Langebaan. Die gasheer en personeel is baie hulpvaardig en vir seker 'n sorgvrye en onvergeetlike vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die heerlikste verblyf met die pragtigste uitsig. Verskriklik lekker ontspan! Die diens was uitstekend gewees. Plekkies word elke dag netjies skoon gemaak met vars handdoeke, en die feit dat jy jou vuil klere kan inhandig en dieselfde dag nog terugkry, is 'n absolute bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneefah F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Serenity was amazing. The stay was amazing. The host was always available for any assistance and questions. The place is clean and maintained daily by the housekeeper, which was amazing. This means when you are on holiday, you can relax. It's quiet and peaceful, perfect for relaxing. The pool is amazing as it's heated, which helped with the windy weather. For those of us who like to hike, there is a hiking trail literally next to the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 625
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 625
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 625
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Melkbos Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01fc7ee1439543bcf12c5671f86dcdf0d2a5877fa901c02eef662575d92df3e28ea931f9478f6fd6edbe18573e55791ef087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 625 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 26 Melkbos Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1075584 18.0426963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang