Successfully reported

Serenity

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Andre O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Oulik en rustig. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd terug. Baie netjies met alles wat benodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

My new go-to place. Hierdie plekkie is die beste vir 'n klein gesin. Baie mooi, netjies en veilig. Die beste gasheer wat ek al ooit teëgekom het, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannine
Serenity
Baie dankie, Shannen. Ons hoop julle kom gou weer terug. Mooi bly.

Anzel L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Net 1 aand gebly maar was die moeite werd. Was heerlik, net te kort, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannine
Serenity
Hi Anzel, thanks for the lovely review. Hopefully, you will be back for a longer visit.

Owen K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Comfortable, pleasant and very comfortable. Pleasant, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shareen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Clean, near to ocean. Pleasant, quiet, exactly what we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaneez K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

My kuier was baie lekker, dit was alles soos beskryf op die website. Ek het baie lekker gebly, sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrena S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Super 3 night stay! We had a lovely stay with all the amenities that we needed and a very friendly welcome from Jeannine. Would love to go back again someday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Excellent. I had the best time there, just a pity the weather didn't cooperate, but I'll definitely make use of this serenity again. Thanks, guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannine
Serenity
Hi Nathan, glad you enjoyed your stay. We pray for blue skies and sunshine on your next trip.

Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Vinnige wegbreek. Heel skaflik, plek se verfwerk kort aandag, maar verhuurder het verskoning gevra daaroor. Badmatjies kan dalk vervang word. Groter eetgerei houer sal die chaos om iets te vind verminder.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Peaceful. Beautiful place and very peaceful. Will definitely book again for a quiet getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeannine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeff588a91d78f2d9b52dbfc194bc636dc7d1782638c7418b4fc7718332ed1fd45544ef361c968616f6a849852d561003d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 45 5 1 5 36 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.342871 19.007966
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang