Successfully reported
+7

Serenity

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 407 Candleberry Place, Morgan Bay, Eastern Cape, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Serenity is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Gxarha (Morgansbaai) geleë is. Hierdie troeteldiervriendelike instansie is in 'n pragtige, groot, rustige tuin geleë. Die ontwerp is netjies, prakties en baie smaakvol.

Geleë in 'n stil doodloopstraat weg van die gewoel, maar binne maklike ry- of stapafstand van die strand, strandmeer, kranse en winkel.

Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste, of 3 gaste op versoek, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders of tieners, of 1 volwassene of kind, op versoek.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n vlerk-rug, slaapbank, tafel en stoele.

Daar is 2 buite-sitareas en 'n braai. Indien vooraf gereël, kan gaste toegang tot 'n binnebraaikamer hê. Daar is geen DSTV nie, maar daar is 'n TV met Netflix en YouTube. Die Wi-Fi is goed.

Die tuin is ten volle omhein en die eenheid het 'n aparte ingang.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dmytro I
Saam met lewensmaat
5.0
An unforgettable stay. We had a wonderful stay at this charming and comfortable cottage. The WiFi is stable, the bed is incredibly cozy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Christiane G
Saam met vriende
5.0
Lovely garden cottage. Lovely cottage in a wonderful garden. Antoinette is a very friendly host and she provides you with all the neces...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Werner W
Gesin met tieners
4.4
True serenity. We stayed at Serenity from Tuesday to Sunday night. What a great place to stay. Serenity is in a quiet area of Morgan Ba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elizabeth B
Saam met vriende
4.4
A warm welcome and an attractive and comfortable place to stay. The host is very friendly and helpful, and the cottage is tastefully la...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Hannes V
Saam met lewensmaat
4.4
Sal weer gaan kuier. Baie lekker. Rustige area.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 407 Candleberry Place, Morgan Bay, Eastern Cape, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 407 Candleberry Place, Morgan Bay, Eastern Cape, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec08e93a393681f039b36c56c5731b0eec9cf47e4507999be9013265b12fb60d16306c4f57e9cc21f774a0d5f78a30a0f852?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 407 Candleberry Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.706152315233 28.338533759328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang