Seven
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Rothmann Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seven is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Secunda. Ideaal geskik vir ontspannings- of sakereisigers, is hierdie gemaklike woonstel in 'n stil woonbuurt geleë en bied 'n ontspannende basis naby plaaslike winkels, restaurante, koffiewinkels en geriewe.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitarea, en vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix, Amazon Prime Video en gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan in 'n privaat tuin en gebruik maak van veilige parkeerplek in die motorhuis. Toegang kan ook vooraf gereël word tot 'n verhitte binnenshuise swembad en 'n nabygeleë groen gordel, perfek vir rustige wandelings. Die groen gordel verbind verskeie dele van Secunda, insluitend bekoorlike koffiewinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sulette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 7 Rothmann Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Seven het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Rothmann Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang