Sevyn's Place Empire Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R2 058 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sevyn's Place Empire Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in Muizenberg, Kaapstad. Hierdie woonstel bied 'n gerieflike tuisbasis vir vriende en familie wat die plaaslike gebiede en geriewe wil verken.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in een groot bed omskep kan word. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon wat 'n uitsig oor die Muizenbergberg het. Daar is ook 24 uur-sekuriteit in die gebou asook ondergrondse parkeerplek. Hierdie eiendom is reg oorkant die straat van die strand af en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 96 Beach Road, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang