Successfully reported
+27

Sewende Hemel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Versfeld Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sewende Hemel Gastehuis is in die pragtige en rustige woonbuurt Wilgenhof in Kroonstad geleë. Die gastehuis se ligging is uiters gerieflik ? dis net 2 km van die Panorama Plaza Winkelsentrum en naby die N1-hoofweg geleë.

Hierdie wonderlike gastehuis bied verblyf in 5 luukse en suite-kamers aan. Elke slaapkamer het lugversorging, DStv en gratis onbeperkte WiFi-toegang. Tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamers beskikbaar en 'n Engelse ontbyt word daagliks teen ekstra koste bedien.

Daar is 'n swembad en 'n privaat braaiplek beskikbaar vir gaste se genot. Die buurt is baie veilig en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Thys S
5.0
Baie lekker verbly, gerieflike, skoon, uitstaande. Bitter lekker gebly soos altyd.
Sep 2025
Susan T
Saam met lewensmaat
5.0
Sewende hemel. Baie vriendelik ontvang, lekker warm geslaap. Baie netjiese, mooi, skoon kamers.
Jul 2025
Jannie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese plekkie, lekker ontbyt geniet en heerlik geslaap. Baie lekker gebly. Kan Sewende Hemel met 'n geruste hart aanbeveel.
Jun 2025
Charles V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos verwag. Aangename verblyf. Vriendelike diens ontvang van gasvrou Adri.
Apr 2025
Ruben S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent, friendly service and the room was beyond our expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 188

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 17 Versfeld Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Sewende Hemel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Versfeld Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e1b709d16e21be7099adf0ff7d914f3ae39e34bfa9e395e12d436edfad3d12c5851cbde2f10bd1ad6ae05960a749d733d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 17 Versfeld Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.680060306045 27.245039647155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang