Shabi's Guest Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Essenhout Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shabi’s Guest Lodge bied gemaklike oornagverblyf in Phalaborwa, net minute van die ikoniese Krugerhek af, wat dit 'n ideale keuse maak vir vakansiegangers wat beide avontuur en ontspanning soek.
Hierdie bekoorlike lodge beskik oor 10 pragtig ingerigte kamers. Die standaard tweeling- en gemaklike koningingrootte kamers is in die hoofhuis geleë en bied toegang tot 'n gedeelde kombuis, leefarea en 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Vir gaste wat meer privaatheid soek, is die luukse koningingrootte- en koninggrootte kamers apart van die hoofhuis geleë. Hierdie kamers sluit gemaklike beddens met sagte dekbedovertreks en kraakvars linne, privaat en suite-badkamers met storte, individuele lugversorging en gerieflike verhit-en-eet-kombuisies in. Bykomende geriewe sluit in slim-TV's met stromingsdienste en gratis WiFi.
Gaste kan elke oggend 'n heerlike ontbyt geniet, en veilige parkering word voorsien. Met maklike toegang tot die hoofpad en nabygeleë dorp, bied Shabi’s Guest Lodge 'n rustige en goed geleë toevlugsoord vir u Laeveld-wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marble Mapule Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 17 Essenhout Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Gaste dink Shabi's Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Essenhout Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang