Successfully reported
+7

Villa Flamenco 14

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Villa Flamenco, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Flamenco 14 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 2 slaapkamers in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal. Shaka's Rock is 'n kusoord wat net 5 kilometer noord van Ballito geleë is, langs die Indiese Oseaan aan die pragtige Dolfynkus.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 dubbelslaapkamers. Een slaapkamer het 'n dubbelbed, en die ander het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea maak oop na 'n patio-area. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir gaste.

Die strand by Shaka's Rock is 'n gunsteling onder ski-bootvaarders en strandliefhebbers, sowel as 'n goeie diepsee-hengelplek. Shaka's Rock bied skouspelagtige uitsigte oor die kuslyn en verder, en die oord is ideaal vir 'n gesinsvakansie, wat alles verskaf wat nodig is vir seepret. Al die belangrikste geriewe is beskikbaar by Ballito, sowat 5 minute se ry weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 14 Villa Flamenco, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Villa Flamenco, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1722194be0c2510cc4501af8232ca8997e65ceb857a47c40e4687d5149fafe2672e75aa84291b8e0e54fec7b3385c20d227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 14 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.511157 31.231637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang