Successfully reported

Shalom Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Shalom Cottage is streng rookvry en laat geen partytjies toe nie.
Skoonmaak word een keer per week gedoen.
Die kothuis is geskik vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers.
Daar word van gaste verwag om die kothuis se sterk gesinswaardes en -beginsels te respekteer deur hulle gepas te gedra.
Kriminele en onsedelike aktiwiteite is streng verbode.
Die eienaars behou die reg voor om 'n bespreking te kanselleer indien 'n gas nie hierdie bepalings en voorwaardes nakom nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Morne Street, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cbe41dc40f5ca1a573ec6444a565f8596364fdd8345c888d738d3b41f57f1bcd191f21b420c70a66f157de6f13cb8baba48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 1 Morne Street The Reeds 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.903972934315 28.126323169312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang