Shambala
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie. Slegs geregistreerde en betaalde gaste mag die eenheid betrek. Enige oortreding van hierdie reël kan lei tot onmiddellike verwydering van die perseel.
Geen harde musiek of geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
'n Beginnerpakkie word met inklok voorsien en sluit 2 skottelgoedwastablette, 2 swartsakke, 1 toiletrol en 200 ml skottelgoedwasmiddel in.
Enige bykomende items is vir die gas se eie rekening.
Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word. 'n Troeteldierfooi word gehef en troeteldiere mag nie sonder toesig in die eenheid gelaat word nie.
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is óf saam met die besprekingsdeposito óf met aankoms betaalbaar. Die deposito sal binne 8 werksdae na vertrek terugbetaal word, mits die eenheid in goeie toestand gelaat word. Gaste word vriendelik gevra om hul bankbesonderhede te verskaf vir die terugbetalingsproses.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang