Successfully reported

Shamrock Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat dele van die eiendom via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook binne die eiendom is verbode.
Harde geluide sal nie geduld word nie.
Die eiendom moet in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is. Alle breekware en eetgerei moet gewas word en vullis moet in die asblik geplaas word.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of breekskade tydens hul verblyf.
Tsitsikamma Seaside Accommodation kan nie aanspreeklik gehou word in die geval van persoonlike besering of skade/diefstal van persoonlike eiendom wat tydens hul verblyf plaasvind nie. Die gebruik van die geriewe is op die gas se eie risiko en die gashere sal nie verantwoordelik gehou word vir enige ongelukke wat verband hou met die gebruik van hierdie geriewe nie.
Ekstra gaste wat nie bespreek is nie, sal 'n bykomende koste tot gevolg hê.
Indien die huis deurmekaar gelaat word, sal 'n bykomende skoonmaakfooi gehef word.
Gaste moet hul eie bad-/swemhanddoeke, hout, DStv-dekodeerder-slimkaart en toiletware saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2083b8b85ea351aaaacec472d49caa14d46dacfdeec027785bdbf9f1ab2a558a30d3adc5689fe9c2d8f9f91de4353521ee63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073864 24.226861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang