Shangri-La Penthouse View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eenheid kan slegs 'n maksimum van 6 mense huisves.
Linne word voorsien, maar word slegs vir verblyf langer as 7 dae vervang.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid is nie geskik vir troeteldiere nie.
Rook in die eenheid is verbode
Ekstra handdoek- of linneveranderings kan teen 'n ekstra koste voorsien word, indien vooraf met die eienaar gereël.
'n Skoonmaakdiens kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word.
Deur hierdie eenheid te bespreek, aanvaar gaste die bepalings en voorwaardes, asook die huisreëls van die landgoed.
Gaste mag nie hierdie eiendom onderverhuur nie.
'n Administrasiefooi kan vir terugbetalings van enige kansellasies wat plaasvind gehef word.
Geen betalings kan by die landgoed gemaak word nie, en moet voor aankoms vereffen word; gedurende Desember en Januarie moet die besprekings 1 maand voor aankoms afgehandel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Lagoon Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang