Successfully reported
+32

Shebamona

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2862 Tarentaal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Shebamona is in Marloth Park geleë en bied selfsorgverblyf in 'n ruim huis wat tot 6 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n balkon met lieflike uitsigte oor die omgewing. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die ander 2 kamers is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitkamer ontspan. WiFi en DStv is beskikbaar. Sonpanele met rugsteunbatterye, asook 'n Jojo-tenk, word voorsien vir onvoorsiene omstandighede.

Gaste kan ontspan op die stoep wat toegerus is met 'n gasbraai, of op warm dae in die privaat plonspoel afkoel. Skoonmaakdiens is gedurende die week beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Besoekers aan Marloth Park sal die geleentheid kry om 'n wye verskeidenheid vrylopende wild te sien, voëlkyk te doen, fiets te ry, te stap. Die dorp bied ook 'n waterpark, en putt-putt sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n curio-winkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2862 Tarentaal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Shebamona het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2862 Tarentaal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd0f2b80f21e3e921373892216d0d363510e075c9342b4e603a7bc2d45c164a23ce8753e51d435a2c173ca5488740b0dc2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 2862 Tarentaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33640787687 31.79597635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang