Successfully reported

Sunlit Oasis Ocean & Golf Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Neem asseblief kennis dat St Helenabaai 'n tradisionele vissersdorpie is met verskeie visfabrieke in die omgewing. Gaste moet bewus wees dat windtoestande soms 'n visreuk van die nabygeleë fabrieke kan dra, wat hul ervaring kan beïnvloed. Dit word egter nie verwag om afbreuk te doen aan die algehele verblyf nie. Gevestigde protokolle en forums is in plek om lugvrystellings van alle plaaslike visfabrieke te monitor.
Gaste word vriendelik in kennis gestel dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir almal te bevorder, elektrisiteitsverbruik onderhewig is aan 'n billike gebruiksbeleid wat redelike daaglikse verbruik toelaat. In die onwaarskynlike geval van oormatige gebruik, kan 'n terugbetaling versoek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 108 5th Ave Shelly Point Estate, Shelly Point Estate, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA387b13f1f01bc3e403c1a4b720c3aa0cb66b8025260348da9033d86e93a270c3221950d2eb090bcff1719f3db39eb5a2c16b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 1 5 1 3 108 5th Ave Shelly Point Estate Shelly Point Estate 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -32.714980039789 17.971799364151
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang