Sunlit Oasis Ocean & Golf Retreat
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 5th Ave Shelly Point Estate, Shelly Point Estate, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sunlit Oasis Ocean & Golf Retreat is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Shelley Point, St Helenabaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek aan die Weskus, met 'n aanloklike swembad.
Hierdie eiendom bied gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-stort, terwyl die derde slaapkamer ook 'n koningingrootte bed het en gebruik maak van die derde badkamer, wat met 'n stort toegerus is.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, sowel as 'n sentrale eiland met sitplek. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste saam maaltye kan geniet. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV, met toegang tot gratis WiFi.
Deur die stapeldeure sal gaste 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai en 'n swembad vind, ideaal om af te koel op warm somersdae.
Hierdie huis word volledig deur hernubare energie aangedryf en is ontwerp om heeltemal van die kragnetwerk af te werk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 766
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 108 5th Ave Shelly Point Estate, Shelly Point Estate, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 5th Ave Shelly Point Estate, Shelly Point Estate, Saint Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang