Successfully reported
+67

Shiloh Cottage

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D19 Distict Road, 9 Inkungu Estate, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shiloh Cottage is in 'n eksklusiewe landgoed in die Sentrale Drakensberge, 'n beskermde Wêrelderfenisgebied, geleë. Die kothuis word omring deur 180 grade-uitsigte.

Dié selfsorg-chalet bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n superkoninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Hierdie kamer het ook toegang tot 'n privaat balkon met uitgestrekte uitsigte. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Twee bykomende gaste kan op versoek voorsien word op slaapmatrasse.

Die chalet het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n eetarea met sitplek vir 8. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek, 'n verbrandingskaggel, en 'n slim-TV.

Aluminium-voudeure maak oop op 'n vermaakarea, insluitend 'n onderdakstoep met ononderbroke berg- en dam-uitsigte, 'n eetarea, sonstoele, braaigeriewe, 'n nuut toegeruste pizza-oond, Jacuzzi en 'n vuurput onder die sterre.

Die landgoed spog met 'n swembad, restaurant en kroeg, staproetes en visvanggeleenthede. Die kothuis is ook net 10 minute vanaf gholfbane, kaptoere, 'n spa, restaurante en winkelsentrums, bier- en sjokoladeproeë, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, perdry en helikopterritte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angelique D
5.0
Jacuzzi & views makes for the perfect getaway. We had the most amazing stay at Shiloh Cottage! From the moment we arrived, everything e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Cornel M
5.0
Die Drakensberg is byna op sy mooiste in die Cathkin Park-gedeelte. Shiloh is 'n ervaring wat nie maklik vergeet sal word nie. Die kalmte, rustigheid ...
Sien meer
Aug 2025
Jan B
Gesin met klein kinders
5.0
Mindblowing scenery and a cosy cottage! A very cosy and nice cottage in the most beautiful surroundings. And our host was very attentiv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Onalenna M
Saam met vriende
5.0
Incredible views, warm hospitality and great amenities. The stay was amazing. The cottage has extremely good views of the mountain, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jackie F
Gesin met tieners
5.0
Most enjoyable stay with everything we needed. We really enjoyed our stay at Shiloh Cottage - only problem was, it was too short! We we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • D19 Distict Road, 9 Inkungu Estate, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shiloh Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D19 Distict Road, 9 Inkungu Estate, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16335b3fe6b1864a203f629b7d413ec1db8388787b046d3d3f5eea7a47325659ee85299cb7691d48514b8c482117065db1d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 D19 Distict Road 9 Inkungu Estate, Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -29.024202660174 29.466890394688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang