Successfully reported

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anuschka S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die huis is klipgooi van die hemel en aarde wynplase. Ons het baie lekker gebly. Werklik waar, baie lekker huis. Die uitsig oor die see is pragtig. Huis is lekker toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker ontspannend. Fantastiese verblyf! Ideaal vir 'n familie met kinders! Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan W
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Excellent family-style home for gatherings and get-togethers with fab views. A beautifully positioned double-storey home with the kitchen, lounge, and dining rooms on the second floor, to maximise the stunning views. 5 roomy bedrooms en suite and all the amenities for a really warm and comfy family gathering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nikki P
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Lovely house. Great views. Lovely house. Great views. Host was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2022

Naweek saam met vriende. Huis is baie ruim en goed toegerus. Pragtige see-uitsig vanaf balkonne. Slaapkamers het gerieflike beddens en genoeg spasie met groot badkamers. Sal aanbeveel dat stortkoppe opgradeer word. Die binnebraai is lieflik en maak die leefarea lekker warm vir die koue aande. Kombuis is goed ingerig met genoeg spasie en alles wat nodig is. Skottelgoedwasser kort dalk diens, het nie skoon gewas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martinette H
1 nag
5.0
Mei 2019

Wonderlike verblyf as mens uitgerus wil huis toe gaan! Shores Edge is 'n pragtige huis weg van die huis af. Die atmosfeer voel soos vakansie, diens is vriendelik en behulpsaam en die kos is smaaklik! Sal definitief dit aanbeveel vir familie en vriende!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leeanne
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
Baie dankie vir die goeie woorde. Dis vir ons 'n louter plesier om te sien (en te hoor) as ons gaste hulle verblyf hier geniet! Die Shore's Edge-span

Gernot H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie mooi plek, reg langs die see. Baie mooi plek, reg langs die see. Hulle maak ook 'n baie goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2018

Modern estate just next to the shore. Large 2-store estate with nice lookout over the ocean. Fine clean rooms with a large breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Milandi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2018

Baie netjies, skoon en vriendelike diens. Shore's edge is 'n baie netjiese gastehuis waar jy baie welkom voel. Pragtige uistig van die balkon! Kan aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leeanne
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
Baie dankie vir julle positiewe boodskap, dis vir ons wonderlik om te hoor dat julle aan 'n plesier was hier by ons in Sandbaai. Ons hoop om julle gou weer te sien. Die Shores Edge Span.

Diana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Die gastehuis het alle verwagtinge oortref. Die persoonlike aandag wat ons by die gastehuis gekry het, was uitstekend. Ons het baie welkom gevoel en die rustige atmosfeer het bygedra tot 'n heerlike vakansie. Ontbyt was 'n fees met die uitsig oor die see. Die beddegoed was kraakskoon en 'n so 'n plesier om te oornag. Vir seker sal ons weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 108 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c16021a0538cfad8d17cd9158a5f11866d3f9e9cfa527a03ac0c3b30da7125e6f6174038b9850c473dc4b3ff9e88254e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 108 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.427834850952 19.193595349788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang