Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home is 'n selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus. Dié vakansiehuis spog met asemrowende uitsigte oor die see en is naby verskeie gewilde walviskykplekke in die area. Die huis is ten volle sonkrag-aangedrewe en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Vyf van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, en die sesde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer beskik oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad; bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n gasstoof en 'n verskeidenheid eetgerei en breekware. Die eerste leefarea maak oop na die binnehof, wat 'n plonspoel en braaigeriewe bied. Die tweede leef- en eetarea is bo en spog met 'n houtkaggel, en lei na die omringende balkon wat 180-grade see-uitsigte bied om te bewonder.
Die huis bied ook gratis WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek vir voertuie. Kamer beskikbaar vir 'n addisionele 2 gaste op versoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leeanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 108 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Shore's Edge Luxury Ocean Front Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang