Successfully reported

Silvertree @ JBay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnensuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word aangemoedig om water te bespaar.
WiFi is beskikbaar en die wagwoord sal met inklok verskaf word.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Partytjies en harde musiek is verbode.
Die alarmstelsel moet gestel word wanneer die eenheid onbewaak is.
Alle deure en vensters moet gesluit wees voordat gaste vertrek.
Die sleutels moet goed opgepas word.
Waardevolle items moenie in voertuie gelos word nie en voertuie moet gesluit word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Silvertree Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a637ab171ebcea2430f528aad828b861e32c115cd065b86ff084716a1e2c76ac658e690e9278a9760610b06112a33e10c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 62 Silvertree Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0271051 24.9107034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang