Successfully reported
+10

Silvertree @ JBay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Silvertree Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Silvertree @ JBay is 'n bekoorlike huis in Jeffreysbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n stapelbed ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die huis maak oop op 'n ruim tuin met braaigeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 62 Silvertree Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Silvertree Road, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a637ab171ebcea2430f528aad828b861e32c115cd065b86ff084716a1e2c76ac658e690e9278a9760610b06112a33e10c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 62 Silvertree Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0271051 24.9107034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang