Simunye Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Minty Street, Sakhrol, Klerksdorp, 2574, Noordwes
- Vanaf R470 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Simunye Guest House is 10 km vanaf Klerksdorp se sakekern geleë en bied gerieflike verblyf met 'n ideale mengsel van sjarme, oplettende diens en moderne geriewe.
Verblyf word in verskeie kamertipes gebied wat gerief verseker. Badhanddoeke, ekstra matrasse en beddegoed vir kinders word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, 'n eetarea en 'n TV-sitkamer en ontbytkamer. Ontbyt en ander etes kan op versoek gereël word teen 'n ekstra fooi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Abdul Hamid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Minty Street, Sakhrol, Klerksdorp, 2574, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Minty Street, Sakhrol, Klerksdorp, 2574, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang