Successfully reported

Wildways Bush Camp

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Riaan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Baie lekker plek en waarde vir geld. Siyaya Bush Lodge bied die ideale geleentheid om in die bos te gaan rus en daar is heelwat om te doen. Kindervriendelik en die bestuur is baie vriendelik en hulpvaardig. Die huisiesis ook baie skoon en gerieflik, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

I really enjoyed it. The chalet is gorgeous and spacious. The guides are knowledgeable. Really enjoyed it. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Goeie waarde vir geld. Goed toegerus en netjies. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurian W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2021

Siyaya is a place of rest where the hosts are constantly ensuring that your needs are met. You feel most welcome to share their world with them. This was a time to recharge the batteries and gain perspective on life again. The owner has a passion for wildlife and his love and commitment to preserving our heritage was more than evident. A wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Uitstekende waarde, heerlike kuier. Uitstekende waarde vir geld. Baie aandag aan die eenheid om dit so gerieflik as moontlik te maak, van braai-toebehore tot 'n paraffienlamp tot genoeg handdoeke, het die eenheid heelwat meer luuks gevind as wat mens verwag vir die prys. Die wildsrit was ook uit die boonste rakke, beste wat ons nog in Dinokeng gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Absolutely superb. Professional and friendly team from Siyaya. Excellent accommodation, boma/braai areas and pool to cool off. Made it a memorable occasion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Kort verblyf
4.8
Jul 2021

Heerlike tyd saam met familie by Siyaya. Dit was ons eerste keer in Dinokeng en was op 2 wildritte saam net Nick. Ons het heerlik gebly. Susan, Angela, Nick en Ruan was baie behulpsaam. Alles was perfek. Dit is so naby aan Jhb en ons sal vir seker weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vj T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Thank you, we really enjoyed our stay, will definitely visit again soon. Host was friendly, chalet was clean. Thanks, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Wonderlik! Vriendelike verwelkoming, super netjies en goed toegerus. Sal beslis weer terugkom en aanbeveel vir ander. Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Presies wat ons nodig gehad het Baie rustig in die bosveld. Heerlike atmosfeer om die boma in die aans. Die wildrit was ook baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 155

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R734, Pride of Africa, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxsDPwRuhKGN4tpgUh2Ur0zMOxalkRTKx0iNHDlEO8stG0WBuT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 Off the R734 Pride of Africa 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.335570623342 28.382921218872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang