Wildways Bush Camp
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R734, Pride of Africa, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Vanaf R3 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Wildways Bush Camp bied gaste gemaklik gemeubileerde chalets wat omring word deur bosveld, en is geleë in die Dinokeng-wildreservaat.
Gaste het 'n keuse uit 3 privaat chalets wat elk tot 4 mense kan akkommodeer. Elk van die chalets bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging, enkelbeddens en 2 badkamers; waarvan 1 en suite is. Vir gerief word linne en handdoeke, sowel as waaiers voorsien.
Elk van die chalets het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, 'n yskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n eetarea. Die chalets het ook privaat sitkamers wat oopmaak na 'n stoep. WiFi is beskikbaar in die gesentraliseerde sitarea.
Privaat lapas en braaiplekke is beskikbaar by elk van die chalets, en alle braaitoebehore word voorsien; brandhout is te koop by die kamp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 155
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the R734, Pride of Africa, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Gaste dink Wildways Bush Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R734, Pride of Africa, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang