Successfully reported

Skoenlapper Holiday House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen harde musiek nie. TV's, radio's, elektronika of enige ander musiekinstrument mag nie op so 'n manier gespeel word dat dit die bure irriteer nie.
Geen harde musiek word na 23:00 toegelaat nie.
Respekteer asb. die huis en die bure.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 106 Elizabeth East Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9c02377ede62d5ad3223d0efd74ee9a7c26c7a668c08fb1a808f670eba7b2cc155b8a2f485da12ad2f753703eeb326caab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 106 Elizabeth East Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -32.788938701169 18.15351185582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang