Skoenlapper Holiday House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 106 Elizabeth East Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Skoenlapper Vakansiehuis is 'n lieflike vakansiehuis aan die waterkant, geleë aan die kanale van Port Owen, Velddrif. Die huis het 'n privaat jetty en bied maklike toegang tot die waterweë van die marina en die Bergrivier.
Hierdie dubbelverdiepinghuis word nie deur beurtkrag beïnvloed nie en bestaan uit 5 slaapkamers wat altesaam 10 gaste of 8 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Daar is 4 slaapkamers elk met 'n dubbelbed, terwyl die vyfde slaapkamer 'n stapelbed het vir kinders of 2 volwassenes op die onderste dubbelbed. Twee slaapkamers het elk 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die ander 2 gedeelde badkamers het storte.
Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskaste-vrieskaste, 'n gasstoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetkamertafel het ruim sitplek. 'n Aparte leefarea het 'n TV en 'n gemaklike sitarea. Daar is 2 ingeboude braaiplekke om gedurende die somer en winter te geniet. Die huis maak oop na 'n balkon en dekarea met pragtige uitsigte oor die marina.
Gaste kan bootritte op die rivier, voëlkyk, roei langs die kanale, swem by nabygeleë strande en seiljagvaarte in die omgewing geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 106 Elizabeth East Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Skoenlapper Holiday House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 106 Elizabeth East Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang