Nine ohh
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet die sleutels en aanwysings by die Oudebosh Plaasstal wat 17:00 toemaak gaan optel.
Let daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Let asb. dat die eenheid slegs per grondpad (8 km vanaf N2, normaalweg in 'n goeie toestand) bereik kan word.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Let op dat gaste verantwoordelik is vir ALLE gebruiksartikels - kos, drank, skoonmaakmiddels, seep, toiletpapier, ens. Die naaste winkels is in Kareedouw (15 km), terwyl die Oudebosch-padstal (8 km) ook kruideniersware aanhou.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang