Successfully reported
+18

Nine ohh

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Skuitbaai Nine Ohh! is geleë in die Skuitbaai-eko-landgoed in Eersterivierstrand en bied slaapplek vir 'n groep of gesin van 8.

Die dubbelverdiepinghuis het 'n pragtige see-uitsig en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë en het 'n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers is op die boonste verdieping en deel die gebruik van 2 badkamers; 1 met 'n stort en die ander met 'n bad en 'n stort bo-oor. 2 bykomende enkelbeddens is ook op hierdie verdieping beskikbaar.

Die kombuis is op die grondvloer geleë en is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n yskas. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar.

Maaltye kan in die eetarea geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer, wat 'n TV met DStv het. 'n Speelkamer met 'n pooltafel, 'n stapelbed, sowel as 'n TV met DStv, is beskikbaar. Gaste kan ook gebruik maak van die binnenshuise gasbraai wat oor die see uitkyk, sowel as die plonspoel. 'n Studiehoekie is op die boonste verdieping beskikbaar.

'n Buitebraai-area, 'n visskoonmaakarea, sowel as 'n buitestort is beskikbaar. Parkering is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit in die tarief.

Die Skuitbaai-eko-landgoed het sy eie sekuriteit, 'n klein seehawe vir skibote, 'n strand, 'n tennisbaan en 'n swembad. Die Fynbos Gholf- en Landgoed is slegs 800 m weg.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nine ohh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiOTE3MGJmLTMwMjUtNGVlNC1iZTc5LTkyOGVlYTM2ZmJmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Skuitbaai 90 Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.074837 24.231251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang