Nine ohh
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Skuitbaai Nine Ohh! is geleë in die Skuitbaai-eko-landgoed in Eersterivierstrand en bied slaapplek vir 'n groep of gesin van 8.
Die dubbelverdiepinghuis het 'n pragtige see-uitsig en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë en het 'n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers is op die boonste verdieping en deel die gebruik van 2 badkamers; 1 met 'n stort en die ander met 'n bad en 'n stort bo-oor. 2 bykomende enkelbeddens is ook op hierdie verdieping beskikbaar.
Die kombuis is op die grondvloer geleë en is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n yskas. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar.
Maaltye kan in die eetarea geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer, wat 'n TV met DStv het. 'n Speelkamer met 'n pooltafel, 'n stapelbed, sowel as 'n TV met DStv, is beskikbaar. Gaste kan ook gebruik maak van die binnenshuise gasbraai wat oor die see uitkyk, sowel as die plonspoel. 'n Studiehoekie is op die boonste verdieping beskikbaar.
'n Buitebraai-area, 'n visskoonmaakarea, sowel as 'n buitestort is beskikbaar. Parkering is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit in die tarief.
Die Skuitbaai-eko-landgoed het sy eie sekuriteit, 'n klein seehawe vir skibote, 'n strand, 'n tennisbaan en 'n swembad. Die Fynbos Gholf- en Landgoed is slegs 800 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 183
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink Nine ohh het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuitbaai 90, Eersterivierstrand, 6400, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang