Skulpies Accommodation
Beskrywing
Skulpies het slaapplek vir 6 gaste en spog met 'n see-uitsig vanaf die kamer en die balkon. Daar is 3 slaapkamers met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n ten volle toegeruste kombuis met eetgerei, breekware, mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, diepvrieskas, broodrooster, strykyster en -plank, plastiekstoele en wasmasjien. Rook is verbode in die eenheid en dis nie troeteldiervriendelik nie. Daar is 'n TV, DStv Pemium, WiFi en beddegoed. Hierdie eenheid word met strappe bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis en sal na 'n suksesvolle inventarisinspeksie aan die gas se bankrekening terugbetaal word.
Bring asseblief u eie bad- en strandhanddoeke.
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat tensy vooraf reëlings getref is nie.
Gaste is verantwoordelik vir hul wasgoed op die wasgoedlyn en enige items wat buite gelaat word.
Spoel asseblief seesand by die buitekraan af voordat hulle die eenheid binnegaan, aangesien sand die dreine kan verstop.
Gaste is verantwoordelik vir die woonstel en die inhoud daarvan tydens hul verblyf. Enige verlies of skade moet herstel of vervang word.
Beurtkrag en munisipale wateronderbrekings is buite die gasheer se beheer.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis en sal na 'n suksesvolle inventarisinspeksie aan die gas se bankrekening terugbetaal word.
Bring asseblief u eie bad- en strandhanddoeke.
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat tensy vooraf reëlings getref is nie.
Gaste is verantwoordelik vir hul wasgoed op die wasgoedlyn en enige items wat buite gelaat word.
Spoel asseblief seesand by die buitekraan af voordat hulle die eenheid binnegaan, aangesien sand die dreine kan verstop.
Gaste is verantwoordelik vir die woonstel en die inhoud daarvan tydens hul verblyf. Enige verlies of skade moet herstel of vervang word.
Beurtkrag en munisipale wateronderbrekings is buite die gasheer se beheer.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang