Successfully reported
+36

Skulpies Accommodation

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 10 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skulpies Akkommodasie is geleë in die skilderagtige kusvoorstad Strandfontein, naby Lutzville en Doringbaai.

Skulpies en Galjoen is volledig toegeruste selfsorg-eenhede met gratis WiFi.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens kan 'n strykyster en 'n strykplank ook gevind word.

Strandfontein en die omliggende gebied bied 'n wye verskeidenheid buitelugaktiwiteite. Dit sluit in seisoenale kajakvaart, swem, stap, die Weskus-kreefroete, visvang, branderplankry, valskermsweef, riviervlotvaart, kreefduik, sterrekyk, 4x4-roetes en bergfietsry langs die kranse. Die gebied vorm ook deel van die gewilde Flamingo-voëlroete.

Skulpies Akkommodasie bied 'n rustige basis vanwaar hierdie pragtige deel van die Weskus verken kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.7
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Henda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 10 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skulpies Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9917f9ed5ec792308d3346926b5451f15d91e83c73b9b3d36e32734dd3f4b2470552df2d67136e3a8352a7fcd6a30f70a49e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 20 5 1 4 10 Galjoen Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.75630755416 18.227745321256
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang