Successfully reported

Skurwekop Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeanne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties! Ons het weereens lekker gebly. Rustige, stil omgewing waar mens net kan rus. Uitsig is pragtig. Huis is baie netjies. Ons sal vir seker aanbeveel en weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie rustig en ontspannend. Baie lekker gebly. Baie netjies. Alles beskikbaar in die kombuis en van goeie kwaliteit. Uitsig vanaf die stoep is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker atmosfeer, veilig en lieflike natuur. Lekker en veilige akkommodasie, skoon en baie pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin Len J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very relaxing. Beautifully equipped with all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Lekker rustig. Hierdie vakansie was net wat ek nodig gehad het. Heeltemal alleen. Lekker gerus en herlaai vir die nuwe jaar. Skurwekop Cabin is definitief aan te beveel of jy nou tyd alleen nodig het of iemand wil saamneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Peaceful, relaxing and aesthetically pleasing. We had a fantastic stay and the communication was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker, baie koud, maar 'n lekker kuier naweek. Ons het baie lekker gebly. Dit is een van die best toegeruste plekke waar ek al gebly het. Alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Relaxing. Great place to be if you're looking for nothing to do but read a book in a beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vreeslik salig. Ons het vreeslik lekker by Skurwekop Cabin gebly. Die kombuis is goed toegerus, die bed en beddegoed is baie gemaklik en mens ontspan lekker. Lekker wegbreek van die besige stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 229

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13924dabbfb5275993f2a2146ebd6e0b2e5a7c7d36d3e6f8cde80a496cf8634f69c45915b603e8526e952623d6024c0e3b5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 90 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499131 27.926384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang