Skurwekop Cabin
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig is die huis nie kindervriendelik nie en geen kinders onder die ouderdom van 12 word toegelaat nie.
Indien die huis in 'n swak of vuil toestand gelaat word, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word. Enige skade aan die huis en die huis se items sal vir die gas se rekening wees.
Rook in die huis is nie toegelaat nie.
Daar is 'n 400 m grondpad, geskik vir alle motors.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang